Local newsNews
Knipoog draai nie ‘n blinde oog vir museum verwaarlosing
'n Groot en onbaatsugtige taak wat op eie inisiatief aangepak word om iets vir die gemeenskap van Parys te doen.
John Fraser en sy span van Knipoog Tuindienste het verlede week twee dae opsy gesit om vullis om die Parys-museum op te tel, en die museumtuin netjies te maak.
Elke jaar Augustus is dit John en sy span se manier om terug te gee aan die gemeenskap.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



