Leerders van Hoërskool Parys het op 14 Augustus aan die provinsiale Allegretto Eisteddfod-uitrundrondte by Hoër Volkskool in Potchefstroom deelgeneem.
Die volgende uitslae is in die voordrag-afdeling behaal:
Mieke Small (drie A++ en ‘n A+; kwalifiseer vir Nasionale deelname in 4 items)
Jasmaine Rust ( A+ en twee A++; kwalifiseer vir Nasionale deelname in 3 items);
Michelle Bosch ( A+; kwalifiseer vir Nasionale deelname. Anya van den Berg (A+ en A++ ; aangewys as Ambasadeur en tweede plek interprovinsiaaal vir Stilstaande prosa
Christopher Furlong (2 A++; kwalifiseer vir Nasionale deelname in albei items).
Eldané Roux (A)
Amoré Britz (A+ en A++; kwalifiseer vir Nasionale deelname in albei items)
Dregan Brink (drie A’s; kwalifiseer vir Nasionale deelname in twee items)
Anya Lubbe (A en A+; kwalifiseer vir Nasionale deelname in 1 item)




