NewsNews
Eskom: Onderhandelinge duur voort
Onderhandelinge tussen Eskom en die Ngwathe munisipaliteit oor dié munisipaliteit se enorme agterstallige Eskom-rekening van oor die R658 miljoen, is steeds aan die gang. Die kragreus het vandeesweek net bevestig dat daar steeds onderhandel word en dat finale kennisgewings oor strafbeurtkragtye sou dit nodig wees, nog nie geplaas is nie. Eskom se voorwaardes om strafbeurtkragtye te vermy is die betaling van ’n ooreengekome bedrag, ’n getekende en aanvaarde afbetaalplan, ’n raadsbesluit wat sê dat die munisipaliteit voortaan sy huidige rekening ten volle en betyds sal betaal en ook die agterstallige skuld soos ooreengekom, sal betaal.
Onderhandelinge tussen Eskom en die Ngwathe munisipaliteit oor dié munisipaliteit se enorme agterstallige Eskom-rekening van oor die R658 miljoen, is steeds aan die gang.
Die kragreus het vandeesweek net bevestig dat daar steeds onderhandel word en dat finale kennisgewings oor strafbeurtkragtye sou dit nodig wees, nog nie geplaas is nie.
Eskom se voorwaardes om strafbeurtkragtye te vermy is die betaling van ’n ooreengekome bedrag, ’n getekende en aanvaarde afbetaalplan, ’n raadsbesluit wat sê dat die munisipaliteit voortaan sy huidige rekening ten volle en betyds sal betaal en ook die agterstallige skuld soos ooreengekom, sal betaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



