
’n Parysenaar beklee tans die nommer 1 posisie vir do.16 op die SA muurbal-ranglys.
Reese Thompson, ’n leerling van Hoërskool Parys, het die afgelope naweek (29 – 31 Maart) by die SA Skole geslote muurbaltoernoi haar nommer 1 posisie wat sy tydens die Bloemfontein Ope muurbaltoernooi behaal het, suksesvol verdedig.
Die naweek se SA’s is by die Parkview Squash Centre in Johannesburg gehou.
Reese is die dogter van Robert en Dalene Thompson.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



