News
Suid-Afrikaners gaan dán na die stembus
Suid-Afrikaners sal op 27 Oktober vanjaar hul kruisies trek in die landwye munispale verkiesing. Die aankondiging is deur president Cyril Ramaphosa gemaak. Verskeie politieke partye het in antwoord op die aankondiging kiesers aangemoedig om seker te maak dat hulle geregistreer is, veral diegene wat vir die eerste keer sal stem. …
Suid-Afrikaners sal op 27 Oktober vanjaar hul kruisies trek in die landwye munispale verkiesing. Die aankondiging is deur president Cyril Ramaphosa gemaak. Verskeie politieke partye het in antwoord op die aankondiging kiesers aangemoedig om seker te maak dat hulle geregistreer is, veral diegene wat vir die eerste keer sal stem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



