
Daar word gesoek na enige inligting wat moontlik lig sal werp op die dood van die 20-jarige Cian Claassens. Cian se liggaam is op 5 Junie tussen 23:00 en 00:30 naby sy ouerhuis in die sentrale sakekern gekry.
Hy sou op 15 Junie sy 21ste verjaardag gevier het.
Enigeen wat moontlik inligting het oor wat die aand gebeur het, kan die polisie by (056) 816 2500 kontak

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



