Local newsNews

Bibberkoue laat die tande klap

Temperature van onder 20 grade Celsus kan nog die naweek en volgende week verwag word. 

Daar’s min dinge so lekker soos ‘n warm pannekoek in die ysige winterweer wat Parysneaars vandeesweek getref het El Sali Kleuterskool het die kleuters Maandag met  heerlike pannekoek bederf

Daar is sedert Sondag 10mm reën in die dorp gemeet.

Dit was sommer bibberkoud die week in Parys. Op die foto is Leamé Aucamp en Klara van Wyk, twee kleuters van El Sali-kleuterskool wat snoesig aangetrek was teen die ysige koue.

Naas pannekoek was daar Maandag ‘n bekertjie warm sjokolade om die koue weg te hou vir kleuters van El Sali-kleuterskool.

Leamé Aucamp, Klara van Wyk, Luan Kellerman en Karabelo Rankhadi smul aan die heerlike pannekoek waarmee hulle by die kleuterskool bederf is.  

Leamé Aucamp smul aan haar pannekoek. 

Dié foto en die pragtige reënfoto hieronder is Maandag deur Annemarie Ferreira geneem. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button