News
-
Vaal se water spat vanoggend oor dié brug
Local newsDie weerdiens voorspel nog swaar reën tot minstens Dinsdag toe.
-
VLU gesels oor blommerangskikking
Local newsOnthou jy hoef nie 'n lid van die VLU te wees om byeenkomste te kan bywoon nie.
-
-
Kruistog: Volgende naweek maak ons dorp skoon
NewsSelfs al woon jy nie in Vredefort nie, kom beleef volgende Saterdag wat hierdie dorp so spesiaal maak.
-
-
Motoriste gewaarsku oor dié paaie na swaar reën
Local newsPaaie is baie nat en dit is belangrik dat jy spoedgrense en volgafstande sal handhaaf.
-
Parysenaars bloei 700 eenhede vir 2 000 lewens
Local newsDie Bloeddiens het skenkers bedank vir hul volgehoue toewyding om aan mense die geskenk van lewe te gee.
-
Oud en jonk help blomme vou by die duisende
Local newsHierdie Saterdag word die dorp skoongemaak ter voorbereiding van die Kruistog, en op 12 April is die groot Kruisbou-dag wanneer…
-
Eerste klippe vir Vrystaat se eie ligtoring
Local newsElke jaar sorg Die Kruistog vir 'n besondere Paasbelewenis.
-
Swaar vonnis vir Pa wat baba verkrag en vermoor
Local newsDie pa is vroeër skuldig bevind op beide klagtes van moord en verkragting.
-
Welverdiende rus vir APK se ds. Charles
Local newsDs. Cassell het altesaam vir 54 jaar gedien as dominee.
-
Public input important for proposed draft budget
Local newsThe full new budget proposals are open for inspection at all municipal offices, and on Ngwathe's official municipal website.











