Photo GalleriesSport

Ses Parys-pare speel in NW-kampioenskap

Ses pare van die Parys-rolbalklub het ingeskryf vir die Noordwes Rolbal Pare-kampioenskap. Die Vroue spanne wat  deelneem sluit in Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen, Marie Uys en Stienie Browne, en Tracey Jacobs en Marné Prinsloo. Die mansspanne sluit in Dries de Jager en Jaco Nel, Henk Prinsloo en Marius Botha en Raymond Laubser …

Ses pare van die Parys-rolbalklub het ingeskryf vir die Noordwes Rolbal Pare-kampioenskap. Die Vroue spanne wat  deelneem sluit in Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen, Marie Uys en Stienie Browne, en Tracey Jacobs en Marné Prinsloo. Die mansspanne sluit in Dries de Jager en Jaco Nel, Henk Prinsloo en Marius Botha en Raymond Laubser en Nico Uys. Die vroue speel by die Klerksdorp-rolbalklub, en die mans is verdeel tussen die Potchefstroom Buiteklub en Strathvaal in Stilfontein. Die eindstryde is volgende naweek by klubs wat nog bepaal sal word. Een van Parys-rolbalklub se deelnemers aan die Noordwes Pare-kampioenskap, Tracey Jacobs.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button