Photo GalleriesSport

Gekies vir Fezile Dabi spanne

Verskeie dogters van Hoërskool Parys is ingesluit in die Fezile Dabi netbalspanne. Leanke van der Westhuizen en Natasha Brewer is ingesluit in die o.14 span, Tebogo Lesenyeho is in die o.15 span ingesluit en Caitlyn Palmer en Carla Potgieter in die o.15 reserwespan.  Jarike du Plessis, Rheiline Groenewald en Kamohelo Masitha is deel van die …

Verskeie dogters van Hoërskool Parys is ingesluit in die Fezile Dabi netbalspanne. Leanke van der Westhuizen en Natasha Brewer is ingesluit in die o.14 span, Tebogo Lesenyeho is in die o.15 span ingesluit en Caitlyn Palmer en Carla Potgieter in die o.15 reserwespan.  Jarike du Plessis, Rheiline Groenewald en Kamohelo Masitha is deel van die o.16-span met Clarese Roodt en Calista Matthysen in die o.16 reserwespan. Dineo Marumo is in die o.17 span met Pontso Molete in die o.17 reserwespan. Mirisca Smit en Jolandi Krige is ingesluit in die o.18-span. Voor van links is Natasha Brewer, Dineo Marumo en Kamohelo Masitha. Agter is Tebogo Lesenyeho, Leanke van der Westhuizen, Mirisca Smit en Pontso Molete. Caitlyn, Carla, Jarike, Rheiline, Clarese, Calista en Jolandi was afwesig toe die foto geneem is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button