Photo GalleriesSport

Johan se oog op SA-span vir Wêreld-kampioenskappe

Johan se oog op SA-span vir Wêreld-kampioenskappe

 

 

Johan de Villiers, oudskolier van Parys Primêre skool, het aan die MTB SA XCO CUP in Bloemfontein deelgeneem waar hy ‘n tweede plek vir junior mans behaal het. Johan is ook aangewys as algehele wenner vir die Vrystaat-provinsie. Johan neem op 10 Julie in Pietermaritzburg deel aan die laaste XCO SA CUP kompetisie vir die jaar.

Sy doelwit is om in die SA-span ingesluit te word wat later vanjaar aan die wêreldkampioenskappe sal deelneem. Johan word deur sy pa, Johan sr. afgerig. Johan is ambassadeur vir TREK SA en word ondersteun deur Pierre Smith en sy span van UR CYCLING.  

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button