Local newsSchool
Parys pak Fonteine in liga-finaal
Vir beide Parys se spanne is dit vandag hul finale liga-kragmeting.
Dit is die groot kragmeting vandag vir twee van Parys se rugbyspanne.
Primêre Skool Parys se o11A-rugbyspan het 11:00 op die veld gedraf vir hul kragmeting teen Fonteine in die Valke Sedibeng Elite liga-finaal. Die wedstryd word op Dr Malan se velde in Meyerton beslis.
Parys se o11B-rugbyspan speel om 13:00 teen Fonteine in hul liga-finaal.


Parys hou styf duim vas vir hierdie spanne.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



