Local news

Man vermoor en vrou vasgebind in plaasaanval

Die verdagtes het glo in die man se motorvoertuig gevlug.

Potchefstroom – ‘n Man is  dood en sy vrou vasgebind tydens ‘n plaasaanval wat vanoggend (Donderdag, 2 Februarie) omstreeks 08:30 naby MC Roode-rylaan plaasgevind het.

Vier van die verdagtes is na bewering werkers op dié plaas.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, is hulle reaksievoertuie 09:00 na die toneel ontbied.

Met Mooirivier se aankoms is die man ‘n paar meter buite die huis dood gevind. Sy vrou was binne die huis vasgebind gewees.  Sy is nie ernstig beseer nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button