Local news

Hou die baadjies naby vir die naweek

Bring solank die warmsjokolade uit.

‘n Koue naweek lê vir Parys voor.

Vrydag sal temperature sak na minimum 5˚ c en maksimum 16˚ c. Daar word ook ‘n 80% kans van reën vir Vrydag voorspel.

Saterdag sal dit nog kouer wees met ‘n minimum van 6˚ c en ‘n maksimum van 9˚ c. Daar word ‘n 50% kans van reën vir Saterdag voorspel.

Sondag tel temperature weer op met ‘n minimum van 8˚ c en ‘n maksimum van 19˚ c. Daar word geen reën vir Sondag voorspel nie.

Daar was die afgelope week ‘n reënval van 28mm gemeet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Tania Smith

As a passionate journalist and photographer, I strive to tell meaningful stories through both words and images. With a keen eye for detail and a love for people and their stories, I aim to capture the heart of every moment and bring local news and community stories to life.

Related Articles

Back to top button