Local news

Basiese vloedveiligheidswenke

Ontruim onmiddellik oorstroomde gebiede.

Met die aanhoudende reën en oorstromings, is dit belangrik om te weet wat om te doen om in ‘n voel veilig te bly.

Hier is ‘n paar wenk:

  • Ontkoppel elektriese toestelle as jou huis oorstroom het.
  • Moenie probeer om vloeiende waterbronne soos riviere oor te steek nie. Al wat nodig is, is 15 cm vinnig vloeiende water om jou af te slaan en genoeg te wees vir jou om nie weer op die been te kom nie.
  • Moenie oor laagliggende brûe ry wat oorstroom het nie. Al wat nodig is, is 30 cm vloeiende water om die gemiddelde gesinsvoertuig te beweeg.
  • Bly weg van kraglyne en elektriese drade.
  • Ontruim onmiddellik oorstroomde gebiede.
  • Gee aandag aan weerwaarskuwings en mediakennisgewings.
  • Wanneer noodgevalle aangemeld word, verskaf presiese liggingbesonderhede om te verseker dat hulp so gou moontlik gestuur kan word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Tania Smith

As a passionate journalist and photographer, I strive to tell meaningful stories through both words and images. With a keen eye for detail and a love for people and their stories, I aim to capture the heart of every moment and bring local news and community stories to life.

Related Articles

Back to top button