News

Verhoogde invloei laat Vaaldam weer oopmaak

Verspreide to wydverspreide reën en donderbuie word oor die meeste dele van die land verwag,

Vanoggend om 10:00 is die sirene by Vaaldam weer gehoor wat die oopmaak van ‘n tweede heksluis aangekondig het.  Dit beteken dat Vaaldam nou twee sluise oop het vir die bestuur van verhoogde invloei stroomop van die dam

Uitvloei by die dam is verhoog na 240 kubieke meter per sekonde.

Invloei by Vaaldam was vanoggend gemeet op 239,86 kubieke meter per sekonde.

Vaaldam staan nou op 106,52% en is 14,2mm reën in die Vaaldam se opvangsgebied gemeet.

Die huidige uitvloei by Bloemhofdam sal gehandhaaf word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button