Local news
Totsiens vir geliefde dominie
Sondag, 30 Maart sal Ds. Cassell se laaste preek by die APK Parys wees.

Die Arfrikaanse Protestante Kerk Parys groet Sondag vir Ds. Cassell en sy vrou, Zelda, na 11 jaar se diens.
Sondag, 30 Maart sal Ds. Cassell se laaste preek by die APK Parys wees.
Ds. Sias Vogel en sy vrou, Mariana, is gereed om tydelik oor te neem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.