Local newsSport

Varswater oewerhengel: Kampioen-span wys hul staal

Baie geluk aan Hay-din en sy spanmaats met dié skitterende prestasie.

Hay-din Oelofse en sy hengel spanmaats het die Vrystaat-naam hoog gehou by die SA Varswater Oewer Hengel Federasie se Kol- en Vergooi-kampioenskappe wat verlede naweek by Hoërskool Stofberg gehou is.

Hay-din Oelofse en sy Vrystaatse spanmaats wat eerste in die land was in die o13 vergooi-kampioenskappe. By hulle is hul spankaptein. Foto: Verskaf
Hay-din Oelofse en sy Vrystaatse spanmaats wat eerste in die land was in die o13 vergooi-kampioenskappe. By hulle is hul spankaptein. Foto: Verskaf


Die Vrystaat o13A-span het met die louere weggestap in die vergooi-kampioenskappe. ‘n Skitterende prestasie vir die span wat naas Hay-din, bestaan uit LP van Wyk, B. Potgieter en GF Pestler.


Hay-din is ‘n leerder van Primêre Skool Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button