Letter

  • Blommefees – maar basiese dienste kort

    Letter

    Ek verwys na die berig in verlede week se Gazette oor die aankondiging dat Parys gasheerdorp sal wees vir die…

  • En daar is lig…

    Letter

    Ons is aangenaam verras oor die wyse waarop die straatligte in Parys herstel word. Na herhaalde versoeke oor die afgelope…

  • ’n Pluimpie vir plaaslike DBV

    Letter

    Graag wil ek Parys DBV komplimenteer op hulle daaglikse bedrywighede. Daar is ’n aansienlike verbetering teenoor ’n paar maande gelede.…

  • This is My Story, My Frankie

    Letter

    Yes I know this is only a dog, but he is my family, my son… my heat is broken and…

  • Uit my dagboek: Nuwe pa: Vroeg in die bed

    Letter

    Een aand, lank voor Aiden gebore is, het ek saam met ‘n vriend van my gaan visvang. Visvang soos almal…

  • Uit my dagboek: Nuwe Pa; Onthou so vir Oupagrootjie

    Letter

    Dood in die familie is altyd moeilik. Maar die afsterwe van my Oupa, Aiden se Oupagrootjie is vir my besonders…

  • Wat ’n gatslag!

    Letter

    Terwyl ons Saterdagoggend vroeg besig is met takies in die kombuis, hoor ek aanhoudend motors wat deur water ry naby…

  • Beter kwaliteit water – ek wonder

    Letter

    Tydens die SAUK se RSG besoek aan Parys en die debat verlede week in die stadsaal word die munisipale segsman…

  • Vadersdag

    Letter

    Ons almal het ons helde in die lewe en soms voor ons een kry moet jy eers strewe.

  • Sit Mimosa in private besit

    Letter

    Ek wil aansluit by JOHAN BESTER se brief in Gazette 9 Junie, waarmee ek heelhartig saamstem.

  • Kyk wat het oorgebly van spogoord

    Letter

    Ek voel ek moet die brief skryf, want ek kan nie glo dat die stadsraad toelaat dat 'n vakansieoord soos…

  • Help hulle wat ’n lewe uit herwinning wil maak

    Letter

    Ons vind weekliks ’n span mense wie vullissakke omdolwe op soek na plastiek ensovoorts. My hart pyn as ek sien…

Back to top button