Top stories
-
Besending dwelms in voertuigbuffer uitgesnuffel
NewsShelby het in die kort tydjie wat sy ‘polisiebeampte’ is, ‘n suksessyfer van tussen 98% en 100% behaal, en is…
-
Werk begin om konsentrasiekampkerkhof te omhein
NewsTydens die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) is 1 124 bejaardes, vroue en kinders in hierdie konsentrasiekamp oorlede.
-
R504 se gate reggemaak nadat pleidooie tot owerhede om te help op dowe ore val
NewsSlaggate herstel
-
Vyf gesteelde skape in motor gekry
NewsDie twee verdagtes moes Maandag, 1 Augustus op ‘n klag van veediefstal in die landdroshof in Heilbron verskyn.
-
Kom help om ons dorp weer skoon en reg te maak
NewsElke gewillige hand is nodig om van die projek 'n sukses te kan maak
-
Oorweldig deur die lewe se vuishoue – kom skep HOOP
NewsKan jy dink as 2 000 mense weer asem skep, hoop kry, positief ingestel is - watter verskil kan dit…
-
Vrystaatse munisipaliteite dop oudit ver
NewsVolgens Morné Mostert, AfriForum se bestuurder van plaaslikeregeringsake, tree nie een van die vlakke van regering op soos wat die…
-
Save Ngwathe: Gemeenskapsvergaderings vandag gehou
NewsDie drukgroep Save Ngwathe wat ‘n nie-politiese, nie-winsgewende sambreelorganisasie is wat al vyf die Ngwathe dorpe (Vredefort, Koppies, Heilbron, Edeville…
-
Wewenaar se stryd: ‘n Vreemde vrou lê in my graf!
News“Ek en die seuns het al die moontlikhede oorweeg, maar nie een hiervan is vir ons aanvaarbaar nie,” sê mnr.…
-
Só loop Eskom se pad met Maluti-a-Phofung
NewsDie verwagting is dat die ooreenkoms teen einde Augustus vanjaar geteken sal wees.
-
Eskom wag steeds vir Ngwathe se afbetaalplan
NewsEers wanneer die tweede transformator gekoppel is, sal dit verligting kan bring vir Parys se kragnood wat tans daaglikse munisipale…
-
Familie in Parys juig oor Kaylene se Statebond-sukses
Sport* Dinsdagaand, ná Gazette se druktyd, sou Kaylene ook aan die 100m borsslag finaal deelgeneem het.











