
Dit is te danke aan die water wat vanaf die Sterkfonteindam na die Vaaldam vrygestel is, asook die reën wat by die Vaal se opvangsgebied geval het.
Die Vaaldam voorsien inwoners van Gauteng van water.
Dit is hoe die watervlak op 10 November 2016 gelyk het:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




