
Januarie 2017
26-28 – Sentrale Boerbok Ekspo en veiling by die AfriDome, Parys.
Februarie 2017
4 – Genetics 5 Boerbok veiling, AfriDome, Parys.
4 – Manie Jackson sing in die stadsaal om 18:30 ten bate van die DBV. Kaartjies vir die eerste 3 rye is R120 per persoon. Alle ander kaartjies R100 per persoon. Daar sal ’n voorvertoning deur ’n gaskunstenaar wees asook ’n gelukkige trekking. Vir navrae en kaartjies skakel 073 655 2914 of 056 811 3671 gedurende kantoorure.
12-15 – Bobaas Boerbok veiling, AfriDome Parys
16-18 – Brahman veiling, AfriDome, Parys
25 – Amot Vintage basaar, Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsenstraat om 08:00. Daar sal ook ’n springkasteel en vermaak vir die kinders wees. Vir navrae skakel Bettie by 076 8855 200.
Maart 2017
6-11 – Sale of Roses Brahman veiling, AfriDome, Parys.
13-16 – Bonsmara veiling, AfriDome, Parys.
29 Mrt – 1 Apr – Arabierperd Nasionale kampioenskappe, AfriDome, Parys.
April 2017
5-8 – Friesperd Skou, AfriDome, Parys.
12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys.
19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, Parys.
Mei 2017
23-27 – Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys.
31 Mei – 1 Jun – Brangus veiling, AfriDome, Parys.
Junie 2017
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-30 – Droughtmaster AJV en veiling, AfriDome Parys.
Julie 2017
1-5 – Beefmaster veiling, AfriDome Parys.
6-8 – Western Perde, AfriDome, Parys.
10-15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
Augustus 2017
22-26 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
September 2017
1-3 – Rhino Rally, AfriDome, Parys.
8-9 – Limousin veiling, AfriDome Parys.
24-30 – ALFA, AfriDome Parys.
20-30 – Brahman skou en veiling, Afri Dome, Parys.
Oktober 2017
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
27-28 – Domefees, AfriDome, Parys.
November 2017
4-5 Boerbok Veiling, AfriDome Parys.
26 Endurance Ride, AfriDome Parys.
30 Nov – 2 Des – Saalperd Kersskou, AfriDome, Parys.
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die Kalender deur te gee by tel. (056) 817 2267 of stuur e-pos na gazettenuus@gmail.com



