Die voorval het in Generaal Hertzogweg plaasgevind. Volgens inligting het die vrou oor die pad geloop toe ‘n voertuig haar tref en wegjaag, waarna ‘n ander voertuig toe bo-oor haar gery het. Sy was glo ‘n karwag by die River Square-inkopiesentrum. Die polisie ondersoek die voorval.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



