NewsNews

Eskom: Onderhandelinge duur voort

Onderhandelinge tussen Eskom en die Ngwathe munisipaliteit oor dié munisipaliteit se enorme agterstallige Eskom-rekening van oor die R658 miljoen, is steeds aan die gang. Die kragreus het vandeesweek net bevestig dat daar steeds onderhandel word en dat finale kennisgewings oor strafbeurtkragtye sou dit nodig wees, nog nie geplaas is nie. Eskom se voorwaardes om strafbeurtkragtye te vermy is die betaling van ’n ooreengekome bedrag, ’n getekende en aanvaarde afbetaalplan, ’n raadsbesluit wat sê dat die munisipaliteit voortaan sy huidige rekening ten volle en betyds sal betaal en ook die agterstallige skuld soos ooreengekom, sal betaal.

Onderhandelinge tussen Eskom en die Ngwathe munisipaliteit oor dié munisipaliteit se enorme agterstallige Eskom-rekening van oor die R658 miljoen, is steeds aan die gang.
Die kragreus het vandeesweek net bevestig dat daar steeds onderhandel word en dat finale kennisgewings oor strafbeurtkragtye sou dit nodig wees, nog nie geplaas is nie.
Eskom se voorwaardes om strafbeurtkragtye te vermy is die betaling van ’n  ooreengekome bedrag, ’n getekende en aanvaarde afbetaalplan, ’n  raadsbesluit wat sê dat die munisipaliteit voortaan sy huidige rekening ten volle en betyds sal betaal en ook die agterstallige skuld soos ooreengekom, sal betaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button