NewsNews

Twee kinders brand dood in huis

‘n Tragiese toneel het Sondagmiddag by die kwartiere van die Dunnotar militêre basis buite Nigel afgespeel toe twee kinders doodgebrand het. Illustrasie foto Die voorval het omstreeks 16:40 plaasgevind toe die ma van ’n ses maande oue babameisie en die pa van ’n 12 maande oue seun die kinders by ’n verwarmer laat slaap het, …

Illustrasie foto

Die voorval het omstreeks 16:40 plaasgevind toe die ma van ’n ses maande oue babameisie en die pa van ’n 12 maande oue seun die kinders by ’n verwarmer laat slaap het, het kapt. Johannes Ramphora van die Gautengse polisie aan News24 gesê.

“Die verwarmer het glo ontplof en die beddens aan die brand gesteek,” sê Ramphora.

Die pa, wat probeer het om die kinders te red, het ook brandwonde opgedoen en hospitaal toe geneem.

’n Geregtelike doodsondersoek word gedoen.

Bron: Huisgenoot.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button