Kry jou dagboek op datum
Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum. * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum. * Bingo Woensdae 14:00 en Saterdae 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Junie 6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys. 11 – Chris van Niekerk Kaleidoskoop Konsert met Erna Rademan 28-30 – Quarter …

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum.
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum.
* Bingo Woensdae 14:00 en Saterdae 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.
Junie
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
11 – Chris van Niekerk Kaleidoskoop Konsert met Erna Rademan
28-30 – Quarter Horses, AfriDome Parys.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Julie
1 Julie – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Beefmaster veiling, AfriDome, Parys.
7 – Kaas-en-wyn en veiling ten bate van Amot, 18:30 vir 19:00 by Vaal de Grace Golf Estate, R150 per persoon. Vir navrae en kaartjies skakel Teresa by 078 0705 200.
15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – VVA Broodjiedag
29 – Damestee met AmorĂ© Bekker by Chris van Niekerk skool in Vredefort.



