NewsNews

Twee volwassenes en kind in veld gevind; verbrand

Twee volwassenes en ’n kind, vermoedelik 13 jaar oud, is Maandagoggend in ’n veld buite ’n landgoed naby Centurion gevind. ER24 Volgens Russel Meiring, ER24-woordvoerder, is nooddienspersoneel net voor 08:00 na die toneel ontbied. Hulle het die lyke van twee volwassenes en ’n kind in die veld gevind. Al drie is op die toneel dood verklaar.. …

ER24

Volgens Russel Meiring, ER24-woordvoerder, is nooddienspersoneel net voor 08:00 na die toneel ontbied.

Hulle het die lyke van twee volwassenes en ’n kind in die veld gevind. Al drie is op die toneel dood verklaar..

Dit lyk asof die drie oorledenes vasgebind, gemuilband en aan die brand gesteek is.

‘n Nadoodse ondersoek sal gehou word om dit te bevestig.

Die voorval word ondersoek.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button