NewsNews
R59 Steeds gesluit – nuutste!
MEYERTON. – Die R59 sal vir ‘n tyd lank gesluit wees nadat stakers deur die nag ‘n sloot in die teerpad gegrawe het. Die sloot is tussen Johan le Roux weg en Meyerstraat, rigting Noord na Johannesburg naby die Sicielo brug. Die sloot is volgens inligting gisteraand 27 September gegrawe. Padgebruikers moet asseblief alternatiewe roetes …

MEYERTON. – Die R59 sal vir ‘n tyd lank gesluit wees nadat stakers deur die nag ‘n sloot in die teerpad gegrawe het.
Die sloot is tussen Johan le Roux weg en Meyerstraat, rigting Noord na Johannesburg naby die Sicielo brug. Die sloot is volgens inligting gisteraand 27 September gegrawe. Padgebruikers moet asseblief alternatiewe roetes gebruik. Die pad is reeds geruime tyd toegemaak en dan weer oop is as gevolg van die stakings.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



