
Matrikulante van die Hoërskool Parys het geskitter op hul groot aand, Donderdag 27 September toe daar matriekafskeid gehou is by Stonehenge. Die foto’s is maar net enkele van wat die aand geneem is en wat die swier en styl van vanjaar se matrieks vasvang. Stuur gerus vir ons jou kind se pragfoto na gazettenuus@gmail.com sodat ons nog meer matrikulante se spogfoto’s met lesers kan deel.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



