
Die TV-kanaal VIA, (kanaal 147 op DStv) se “Huisgenoot: Ware Lewensdramas” is al bekend en gewild onder baie kykers.
VIA het laat weet dat die episode wat op 9 September om 20:00 uitgesaai gaan word, sal handel oor die tragedie van 1 Februarie 2019 by Hoërskool Driehoek.
Die datums van die heruitsendings is soos volg:
10 September – 02:00
10 September – 08:00
6 Oktober – 20:30
7 Oktober – 08:30


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



