News
Die weer laat jou regop sit!
Goeie genade – die donderweer het menige Parysenaar nou regop laat sit! Swaar donderweer en reënvlae met hael is al sedert vroeër die week in Parys gesien. Met die donderstorm was pas beleef is in Parys, is verskeie bome in die dorp raakgeslaan. Die foto’s is in die hoofstraat en oorkant National Roadhouse …


Goeie genade – die donderweer het menige Parysenaar nou regop laat sit!
Swaar donderweer en reënvlae met hael is al sedert vroeër die week in Parys gesien.
Met die donderstorm was pas beleef is in Parys, is verskeie bome in die dorp raakgeslaan. Die foto’s is in die hoofstraat en oorkant National Roadhouse geneem.

En siedaar – skaars is die storm verby of die son skyn weer met die donderweer wat steeds verweg rammel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



