News

Suid-Afrikaners gaan dán na die stembus

        Suid-Afrikaners sal op 27 Oktober vanjaar hul kruisies trek in die landwye munispale verkiesing. Die aankondiging is deur president Cyril Ramaphosa gemaak. Verskeie politieke partye het in antwoord op die aankondiging kiesers aangemoedig om seker te maak dat hulle geregistreer is, veral diegene wat vir die eerste keer sal stem.   …

     

 

Suid-Afrikaners sal op 27 Oktober vanjaar hul kruisies trek in die landwye munispale verkiesing. Die aankondiging is deur president Cyril Ramaphosa gemaak. Verskeie politieke partye het in antwoord op die aankondiging kiesers aangemoedig om seker te maak dat hulle geregistreer is, veral diegene wat vir die eerste keer sal stem.    

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button