Op die foto is van die inwoners van die Epilepsie-sentrum in Parys met die pragtige splinternuwe komberse wat aan die sentrum-inwoners geskenk is. By hulle is Rodney en Anneke Liebenberg van Avbob, asook Lida du Plessis en Matty Last van Solidariteit Helpende Hand. Foto: Verskaf
Avbob het na inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys uitgereik met 40 komberse wat danksy die bemiddeling van Solidariteit Helpende Hand vir die inwoners geskenk is om hul warm te hou in die winterkoue.
Die sentrum met sy 63 inwoners gaan reeds ‘n geruime tyd onder ernstige finansiële nood gebuk, en is daar groot dankbaarheid vir oop harte en hande wat na die sentrum uitreik.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.