
Daar was geen twyfel aan watter kant Parysenaars se steun lê toe daar vandag, Saterdag 28 Oktober uitgereik is na haweloses, Annatjie se kinderhuis en die musikant Corrie Visagie, met ‘n Charity Drive en mini Octoberfest. By die Parys-vliegveld waar verskeie aktiwiteite aangebied is met dié fondsinsamelingsprojek, was die ondersteuning vir die Springbokke vir vanaand se Wêreldbeker eindstryd, oral sigbaar.





Die musikant Corrie Visagie saam met Veronica Davids.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



