News

Incredibles laat onnies bontstaan op die baan

Die prettige spandrag het ook die aandag getrek met selfs 'n Amabok Kant-span

Baie aksie en hope pret is gister, 27 Oktober op Hoërskool Parys se netbalbane gesien met die jaarlike Aksie Netbal kragmeting

Benewens die hoërskoolspanne, en graad 7’s van Parys Primêre skool, het selfs die onderwysers en die skoolhoof, mnr. Lucien van Zyl, gewys dat hulle nie onderskat moet word nie.

Die foto’s gee ‘n kykie na die aksie wat die middag gesien op die netbalbaan gesien is. Foto’s: Liezl Scheepers

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button