Local newsNews

Blinkskoon karre vir hokkietoer

Dankie aan die gemeenskap van Parys wat hierdie dogters ondersteun het.

Hokkiespelers van Primêre skool Parys het verlede week meer as 70 karre gewas om fondse in te samel om hul hokkietoer en spandrag te befonds.
Die poging is baie goed deur die gemeenskap ondersteun, en is daar met ‘n oop hand bygedra vir die fooitjies vir die ywerige dogters wat hard gewerk het om die motors blinkskoon te kry.
‘n Spesiale dankie aan Luken Slaghuis wat die wors vir die worsrolle geborg het wat by die dogters se motorwas-projek verkoop is.

Daar is hard gewerk om fondse in te samel vir die hokkietoer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button