Gewillige hande help om Parys se geskiedkundige hangbrug oor die Vaalrivier instand te hou. Foto: Verskaf.
AfriForum-lede het vandag gehelp met nodige sweiswerk op die loopvlak van Parys se geskiedkundige hangbrug oor die Vaalrivier.
Dankie vir die werk wat hier gedoen is om te help om die brug veilig te hou vir die talle besoekers wat week na week by die brug gesien word en graag oor die brug loop.
Parys se hangbrug is een van die dorp se bekendste toerisme bakenmerke.
Nodige sweiswerk is vandag deur AfriForum aan die loopvlak van die brug gedoen om te verseker dat dit veilig bly vir besoekers. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.