Livia Strydom wat volgende jaar haar
skoolloopbaan aan Primêre Skool Parys
begin.
Die graad eens van 2026 het ‘n draai by Primêre Skool Parys gemaak, en was die groentjies sommer gou tuis op die speelterrein en in die klaskamers waar hulle hul graad een juffrouens kon ontmoet.
Onder die graad eens van 2026 is ook die spruite van drie juffrouens van Primêre Skool Parys. Van links is Realdi Terblanche saam met Clara, Carien Heunis saam met Nina, en Charné de JagerVir dié maats in haar 2026 graad een klas, is juffrou Corlé geen onbekende nie. Sy het ook vir hul boeties en sussies in graad een skoolgehou.Die tweeling, Lumari en Chanté Venter sal volgende jaar in graad 1 by Primêre skool Parys wees.Livia Strydom wat volgende jaar haar skoolloopbaan aan Primêre Skool Parys begin.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.