Local newsNews
Vrou beseer in botsing in hoofstraat
Die presiese omstandighede van die botsing is nie bekend nie.
‘n Vrou is beseer in ‘n botsing vanoggend tussen ‘n motor en ‘n vragmotor in Breëstraat by die draai by Pines Antiques.
Die botsing het net na 03:00 gebeur.
Die vragmotorbestuurder is nie beseer nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



