Local newsNews

Groot eer vir oud Parys-leerder

Alberts is 'n oudleerder van Hoërskool Parys en was vir jare 'n handelsmerk prokureur in Johannesburg.

Wim Alberts, oud-leerder van Hoërskool Parys, het die eer te beurt geval om aangestel te word as Buitengewone Professor aan die regsfakulteit van die Noordwes-Universiteit.

Na skool het Wim die grade B.Jur en LLB aan die Universiteit van die VS behaal. Hy was ‘n dosent aan Unisa, waartydens hy die LLM graad behaal het.

Daarna was hy vir jare ‘n handelsmerk prokureur in Johannesburg.

Wim Alberts
Wim Alberts.

In dié tyd het hy die graad LLD behaal. Daarna was hy vir etlike jare ‘n professor aan die Universiteit van Johannesburg.

Hy tree einde 2025 af.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button