Teen 11:00 vanoggend kon daar by die Schoemansdrift laagwaterbrug in die Vredefort Koepel reeds 'n aansienlike styging in die vlak van die Vaalrivier se water gesien word. Foto's: Henno Nel.
Die foto is vanoggend 09:00 by die Schoemansdrift laagwaterbrug in die Vredefort Koepel geneem toe water nog net oor die brug begin loop het. Foto verskaf deur Sue Janse van Rensburg.
Teen 11:00 vanoggend kon daar by die Schoemansdrift laagwaterbrug in die Vredefort Koepel reeds ‘n aansienlike styging in die vlak van die Vaalrivier se water gesien word. Foto’s: Henno Nel.
Daar sal teen 12:00 vanmiddag reeds nege sluishekke oop wees by Vaaldam met ‘n tiende sluishek wat om 14:00 oopgemaak word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.