Local newsNews
Waarskuwing vir S44
Met wydverspreide en swaar reën wat vir die week voorspel word, is motoriste gewaarsku om ag te slaan op waarskuwings waar water oor die pad sou loop.
Motoriste word dringend gewaarsku om die S44 tussen Deneysville en Heilbron te vermy.
Water loop oor die pad. Teen 19:00 was daar nog geen waarskuwingsborde aangebring nie. Teen 21:00 vanaand het die water wel begin sak, maar is dit steeds raadsaam om uiters versigtig te bestuur hier, of eerder alternatiewe roetes te volg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



