Local newsNews
So lyk die plan vir Vaaldam vandag
Vaaldam het vroeër tien sluishekke oopgehad maar is verlede naweek begin om van die sluishekke toe te maak.
Vaaldam het tans vier sluishekke oop en was Vaaldam Vrydag 102,49% vol. Status quo by die dam sal steeds vandag soos vroeër in die week gehandhaaf word.
Uitvloei by Bloemhofdam word ook steeds gehandhaaf op 800 kubieke meter per sekonde. Bloemhofdam staan nou op 101,32%.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



