Local newsNews

Weerlig laat huis in Koepel brand

Reën het gistermiddag plek-plek in die Vredefort-distrik uitgesak.

‘n Grasdak kothuis op Klein Baskop teenaan die Vaalrivier aan Vrystaat-kant in die Vredefort Koepel, is Maandag binne oomblikke deur vlamme verswelg nadat ‘n weerligstraal die huis getref het. Die kothuis is die eiendom van Vicky van der Westhuizen.

Die kothuis op Klein Baskop wat in die brand verwoes is.
Die kothuis op Klein Baskop wat in die brand verwoes is.

Hoewel daar nie jaarlikste statistiek is van hoeveel veldbrande en strukturele brande in Suid-Afrika deur weerlig veroorsaak word nie, is Suid-Afrika een van die lande met hoë weerligaktiwiteit veral in die somermaande (Oktober tot Maart).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button