News
Rossouw trap derde plek los in bergfietsren
Rossouw Muller van Parys het ‘n derde plek losgetrap in die 12km KELRN Mountain Bike Classic in die Noord-Kaap. Hoewel die klein knapie net 8 jaar oud is, het hy in die o.12-kategorie deelgeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!