Local newsNews

Hulp gevra vir dié Kersuitreik

As jy graag wil help met 'n bederfskenking, ongeag hoe groot of klein, skakel asseblief vir Sanette by 079 324 0603, Charisma by 082 680 8929, of Bertie by 072 8375 434

Top Hat Supper Theatre in samewerkingmet Vrystaat Versorging in Aksie, reik oor die Feestyd uit na bejaardes, en geinne wat minder het met ‘n spesiale Kersbederf op 22 en 24 Desember.

Vir die Kersuitreik is enige toiletware, lekkernye, geskenke of kontant nodig vir die 100 mense na wie uitgereik sal word. Of dit ‘n paar kouse is, lip ice of wat jy ookal kan gee – elke bietjie sal help om hierdie Kersfees regtig spesiaal te maak vir hulle wat andersins nie die voorreg sou hê om dié omgee oor Kersfees te ervaar nie.

As jy graag wil help met ‘n bederfskenking, ongeag hoe groot of klein, skakel asseblief vir Sanette by 079 324 0603, Charisma by 082 680 8929, of Bertie by 072 8375 434

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button