Asof hoër brandstofpryse nie genoeg is nie, sal jy nou vanaf 1 Maart meer by die tolhek ook moet betaal.
Tolgelde op al die verskillende tolpaaie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap styg op 1 Maart met 6,25%.
Tolgelde word gebruik om hierdie paaie instand te hou.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.