
Harde werk het vrugte afgewerp vir Ewan Stoltz van Parys nadat hy ingesluit is in die SA Onderwaterhokkie o.19-span wat in Julie in Kuala Lumpur aan die twee week lange wêreldkampioenskappe sal deelneem.
Die land se beste o.19 en o.24 onderwaterhokkiespelers is gedurende die afgelope jaar aan strawwe proewe onderwerp om die top spelers te kies wat Suid-Arika by die 2024 wêreldkampioenskappe in Meleisië sal verteenwoordig. ‘n Groot prestasie vir dié jong man.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



