Local newsNews

Hier’s dit nou – petrolprys gaan jou na verwagting nog meer roer

Die nuwe brandstofpryse tree op Woensdag 1 Mei in werking.

Goeie raad vir motoriste is om voor Woensdag jou motor se brandstoftenk vol te maak.

Vanaf Woensdag 1 Mei sal jy waarskynlik nog meer vir petrol moet betaal. Die beraamde skatting is ‘n styging van sowat 37 sent per liter duurder vir 95 oktaan petrol. Vir diesel word ‘n daling in prys verwag met tot 37 sent per liter.

Ook die prys van paraffien gaan na verwagting effe afkom.

Let egter daarop dat die finale syfers nog nie bekendgemaak is nie.

Related Articles

 
Back to top button