Local newsNews

Na maande steeds geen spoor van Koppies-vrou nie

Polisie soek dringend na inligting

Vier maande nadat Julia Cithiwe Mboyani (59) van die plaas Dunvican naby Koppies die laaste keer gesien is op 30 Desember 2023 is daar nog geen teken van haar nie.

Sy is saam met ‘n vriend dorp toe, maar het nooit teruggekeer huis nie, en het op die dag van haar verdwyning ‘n swart rok en swart stewels gedra.

Polisewoordvoerder sers. Josephine Rani vra dat enigeen wat weet waar Julia haar mag bevind, kapt. Ditaba Mokhele sal skakel by 082 465 2977.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button